Liam Dunn

Liam Dunn
Geboorte (1916-11-12)12 November 1916
Sterfte 11 April 1976 (op 59)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Liam Dunn (12 November 1916 – 11 April 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente What's Up, Doc? (1972), Papillon (1973), Blazing Saddles (1974), en Young Frankenstein (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy